Gtp аккорды: Aai Aai Die Witborskraai
Автор подбора:
Текст песни:
G
Aai, aai, die Witborskraai
D
Hiervandaan na Mosselbaai
Hooggevlieg en laaggeswaai
C G
By die groot see omgedraai
G
Aai, aai, die Witborskraai
D
Hiervandaan na Mosselbaai
D
Oompie wil na Tannie vry
C G
Maar tannie trek haar neus opsy
G
Raai, raai Janpiet Kepaai
D
Het sy rietgeweer gelaai
D
Tier gaan skiet by Mosselbaai
Nooit nie weer daar omgedraai
G
Fooi, fooi, Stefaans du Toit
D
Het gaan kuier by 'n nooi
D
Met sy rietperd in die Baai
C G
Daadlik weer daar omgedraai
Как играть другие песни автора "Разные песни"?
- Bethlehem Pure
- Bobbejaan Klim Die Berg
- Bokkie
- Da Te Mogu Pismom Zvati
- Daranne Kese
- Dayenu
- Die Oukraalliedjie
- Dis te ver om te ry
- Duje 'n Paraviso
- En su mesa hay amor
- Es Tiempo
- Gdy sliczna panna
- Grow Old With You
- Hossana
- Kako cu joj rec da varin
- Mahimaya We Yesuni
- Metro2033 Last Light
- My Sarie Marais
Показать еще
Читать комментарии
(0)