Автор подбора:
Текст песни:
G D Dis heerlike lente, die winter's verby D7 G Weer nodig die velde vir jou en vir my G D Holadrioha, holadrio G Holadrioha, holadrio Daar's dou op die blomme, die dagbreker fluit Ons beur deur die klowe die opdraandes uit Holadrioha, holadrio Holadrioha, holadrio Van hier waar die varkblom en vleiriete groei Tot daar waar die aalwyn en kanniedood bloei Holadrioha, holadrio Holadrioha, holadrio Al hoër en hoër na bowe te voet, Om hoog op die kruine die rooidag te groet Holadrioha, holadrio Holadrioha, holadrio Daar's krag vir die spiere op vaderlands-grond Die vroe-vroeë môre het goud in die mond Holadrioha, holadrio Holadrioha, holadrio
Как играть другие песни автора "Народные и застольные песни"?
- Каким ты был
- Калинка
- Капитан
- Катюша
- Клен ты мой опавший
- Клен ты мой опавший
- Когда мы были на войне
- Красная армия всех сильней
- Легендарный Севастополь
- Любо, братцы, любо
- Любо, братцы, любо
- Любо,братцы, любо...
- Миленький ты мой
- Му-му
- Мурка
- Мы поедем, мы помчимся...
- Ніч яка, Господи, місячна, зоряна
- Нанэ Цоха
Показать еще
Читать комментарии
(0)