Автор подбора:
Текст песни:
G C
My Sarie Marais is so ver van my af
D G
Ek hoop om haar weer te sien
G C
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
D G
Nog voor die oorlog het begin
REFREIN:
C G
О bring my terug na die ou Transvaal
D
Daar waar my Sarie woon
G C
Daar onder by die mielies by die groendoringboom
D G
Daar woon my Sarie Marais
Ek was so bang dat die Kakies my kom vang
en ver oor die see wegstuur
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
daar onder langs die Groot rivier.
REFREIN
Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes,
Hul sleep jou altyd water toe.
Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange lange "trip"
die josie weet waarnatoe.
REFREIN
Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar
Terug na die ou Transvaal
My liewelingspersoon sal seker ook daar wees
om my met 'n kus te beloon.
REFREIN
Как играть другие песни автора "Разные песни"?
- Пять тысяч тонн света (Фабрика звезд)
- Разговоры еле слышны
- Размышления о жизни
- Разноцветная Москва
- Ребенок
- Река Времени
- Роза...
- Романс черепахи Тортилы
- Россия - Мать
- Россия, ты моя звезда!
- Рыжий берег
- С днём рождения
- С Новым Годом дорогие друзья
- Свечи
- Святая Анна
- Священная война
- Серенада Трубадура
- Синяя река
Показать еще
Читать комментарии
(0)