Автор подбора:
Текст песни:
A D A Saai die waatlemoen, saai die waatlemoen E A Saai die waatlemoen, saai die waatlemoen D My mamma roer die skuitjie A My pappa blaas die fluitjie D E My boetie draai die orreltjie A Saai die waatlemoen! Braai die jong kalkoen, braai die jong kalkoen Braai die jong kalkoen, braai die jong kalkoen My tannie dra 'n kruitjie vol water uit die spruitjie sy saai 'n koringkorreltjie en kry 'n boerpampoen! Wat sal ek tog doen? Wat sal ek tog doen? Wat sal ek tog doen? Spyker in my skoen! Die nooi'ntjie brei 'n truitjie sy trek haar mond 'n tuitjie Sing 'n wysie deur haar gorreltjie, wat sal ek tog doen? Almal wil haar soen, almal wil haar soen Almal wil haar soen, almal wil haar soen! Dan bak sy maar 'n kluitjie en sê sy's klaar 'n bruidjie Die vonkelwyn maak 'n borreltjie almal wil haar soen!
Как играть другие песни автора "Разные песни"?
- Гори, гори, моя звезда
- Города, города
- Давай не умирать
- Дельта-план
- Доброе утро, звёздный
- Док, я не сплю по ночам....
- Душистый план
- Дядя Хачик
- Ёлочке не холодно зимой (Скрипкина)
- Жека, живи
- Жопа
- Журавли
- Засмеюсь под анекдот
- Здравствуй, мама!
- Казань
- Капризная, упрямая
- Колыбельная медведицы
- Комон, босс (by Алхимик, OST "Dota 2")
Показать еще
Читать комментарии
(0)