Аккорды Die Briels - "Trein Na Pretoria"
Текст песни:
C Dit het gebeur op die trein na Pretoria F C Die weer was bitterlik koud F In 'n hoekie sit 'n meisie C G C Sy lyk vir my skaam en benoud C Die kondukteur die vra toe haar kaartjie F C Sy het nie geld om een te koop F Maar ek moet gaan na Pretoria C G C Al moet ek ook daarheen loop C My Moeder die lê daar op sterwe F C en ek's haar enigste kind F en ek moet gaan na Pretoria C G C As ek haar ooit nog lewend wil vind